Toyota Corolla 2021 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota Motorkorporasie Japan |
Produksie | 1966–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompakte motor (1966–1991) Kompakte motor (1991–huidig) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Toyota Publica |
Variante | Toyota Auris |
Die Toyota Corolla is 'n reeks kompakte motors wat reeds dekades lank deur Toyota vervaardig word. Die Corolla het sedert sy bekendstelling in 1966 daarin geslaag om die besverkoper motor wêreldwyd te word in 1974.[1]
In 1997 was die Corolla die besverkoperkenteken in die wêreld deur die Volkswagen Beetle verby te steek.[2]
Toyota bereik 'n mylpaal van 40 miljoen Corollaverkope oor elf geslagte in Julie 2013.[3] Die reeks het verskeie groot herontwerpe ondergaan.
Die volgende generasies is geproduseer: